NADER

NADER aan mekaar in liefde te groei.

senior-couple-enjoying-their-vacation-at-the-PDP6MZQ.jpg

KLUB 60

KLUB 60 organiseer hul lewens om te wys daar is lewe na 60!

Kontakpersoon: Joos Berg

JEUG

Deur JEUG reis ons saam met kinders en hul ouers om Jesus Christus beter te leer ken.

Kontakpersoon: Hans Mey

*Kategese Sondae na die erediens soos aangedui op die kalender. 

#Imagne is ons jaarlikse kategesekamp en die skoolverwisselingskamp.

female-primary-school-teacher-reading-to-a-class-C65QJRL-rotate.jpg
photo-1529511582893-2d7e684dd128.jpg

MARANATA

Ons plaaslike ouetehuis word gereeld besoek deur Sindia Oberholzer en Susan Claassen 

VROUESAKE

Ons fokus op die verdieping van ons verhouding met God en om nader aan mekaar te leef.

Kontakpersoon: Suria Peach

RONyPwknRQOO3ag4xf3R_Kinsey.jpg
photo-1507874457470-272b3c8d8ee2.jpeg

EIENDOMME

EIENDOMME help die kerkgeboue in stand hou, sodat ons veilig as gemeenskap van gelowiges saam kan kom.

Kontakpersoon: Gerrie Rossouw

DAMES BYBELSTUDIE

Ons dames reis Dinsdae om 09:30 met die oog op ‘n dieper verhouding met God.

Kontakpersoon: Wanda Moolman

photo-1520857014576-2c4f4c972b57.jpeg
Modern business meeting zone interior with conference table and white chair. Brainstorm area in business center with nobody in it, shot of empty room with modern furniture, white shelves and blue wall

FINANSIES

Deur FINANSIES is ons blymoedige gewers, sodat ons ‘n verskil in die wêreld kan maak.

Kontakpersoon: Rhoda-Ann Rautenbach