dieper

Om God DIEPER te leer ken en te ervaar.

Gebedsversoeke

5 weke se afkondigings

Laai Gerus Die Afkondigings Digitaal Af

DIE PREEK

107205376_105620841221663_495977029907150406_n

GEMEENTEBEDIENING

Ons fokus op die verdieping van ons verhouding met God en met mekaar.

Kontakpersoon: Jaco Moolman

MANNEBYBELSTUDIE

Mannebybelskool versterk die man se geestelike fondament en roeping as hoof van die huis.

Deur die Woord word leierskap gevorm, geloof verdiep, en die hart geslyp om met wysheid en liefde te lei.

A closeup shot of two males standing near each other and reading the bible with a blurred background
A closeup shot of females sitting around a table and reading the holy bible with a blurred background

VROUEBYBELSTUDIE

Damesbybelskool help die vrou om in geloof te groei en met genade en insig te volg.

Hier vind sy rus in God se teenwoordigheid, en word sy toegerus om haar huis, gemeenskap en gesin te dien vanuit ’n plek van geestelike krag.