VERDER
God se liefde VERDER in die wereld in te dra.
DIEPER | NADER | VERDER
Diensbaarheid
NG Gemeente Bothaville-Noord is ‘n geestelike familie wat saam op reis is om die ware lewe te ontdek, te ervaar en te deel.
BARMHARTIGHEID
Deur ons BARMHARTIGHEID wil ons mense help wat deur swaarkry tye gaan, sodat hulle God se liefde kan ervaar.
Kontakpersoon: Marius Claassens
GETUIENIS
Deur ons GETUIENIS wil ons deur woord en daad ‘n getuie van Jesus Christus wees.
Kontakpersoon: Japie Grobler