VERDER

God se liefde VERDER in die wereld in te dra.

DIEPER | NADER | VERDER

Diensbaarheid

NG Gemeente Bothaville-Noord is ‘n geestelike familie wat saam op reis is om die ware lewe te ontdek, te ervaar en te deel.

BARMHARTIGHEID

Met ons BARMHARTIGHEID wil ons mense help wat deur swaarkry tye gaan, sodat hulle God se liefde kan ervaar.

Verwys na die almanak vir kontakbesonderhede.

hands-of-small-girl-and-her-senior-grandparents-EKH9UTX.jpg
holy-communion-religious-scene-depicted-colorful-stained-glass

GETUIENIS

Deur ons GETUIENIS wil ons deur woord en daad ‘n getuie van Jesus Christus wees.

Verwys na die almanak vir kontakbesonderhede.