NADER
NADER aan mekaar in liefde te groei.
JEUG
Deur JEUG reis ons saam met kinders en hul ouers om Jesus Christus beter te leer ken en volg.
*Kategese Sondae na die erediens soos aangedui op die almanak.
#Imagine is ons jaarlikse kategesekamp en die skoolverwisselingskamp.
MARANATHA
Ons plaaslike ouetehuis word gereeld besoek deur die betrokke persone.
GASVRYHEIDSBEDIENING
Ons fokus op die verdieping van ons verhouding met God en om nader aan mekaar te leef.
EIENDOMME
EIENDOMME help die kerkgeboue in stand hou, sodat ons veilig as gemeenskap van gelowiges saam kan kom.
FINANSIES
Deur FINANSIES gee ons blymoedige, sodat ons God se liefde in die wêreld kan uitdra.