dieper

Om God DIEPER te leer ken en te ervaar.

Gebedsversoeke

107205376_105620841221663_495977029907150406_n

GEMEENTEBEDIENING

Ons fokus op die verdieping van ons verhouding met God en met mekaar.

Verwys na die almanak vir kontakbesonderhede.

BYBELSTUDIE VIR VROUE

Ons dames reis Dinsdae om 09:30 – 10:30 met die oog op ‘n dieper verhouding met God.

Vrydae om 9:00 ontmoet ons ook by MonCherri. Alle dames welkom!

Kontakpersoon: Dr Antoinette Wilson

A closeup shot of two males standing near each other and reading the bible with a blurred background

BYBELSTUDIE VIR MANS

Ons mans reis Woensdae om 6:00 – 7:00 met die oog op ‘n dieper verhouding met God.

Kontakpersoon: Ds Fred Wilson